Inligting | Info

Kinnerlant is gestig op 01 September 2009.  Ons is geleë te Viljoenstraat 35, Krugersdorp-Noord.

 

Kinnerlant opened their doors on 1 September 2009.  We are located at 35 Viljoen Street, Krugersdorp North. 

 

 

Ons kleuterskool is geaffilieer by die VVOS.

We are affiliated with the AECYC.

Ons perseel is toegerus met kameras wat insluit die klasse asook die speelgrond.

All the classes and playgrounds are fitted with cameras.

 

Kliek op die skakel hieronder om die PDF aansoekvorm af te laai / Click on the link below to download the PDF application form.

 

Aansoekvorm Kleuterskool / Application Form Nursery School

Neem asb kennis dat Kinnerlant Kleuterskool nie ‘n naskoolsentrum het nie.

Kindly take note that Kinnerlant Nursery School do not provide after school care services.